fbpx

Jean-Pierre & Marié’s Winelands Wedding

Kronenburg Estate Wedding Venue – Paarl

Their wedding was such an honour for me to be part of, as I’ve known JP & Marié for the past few years as friends. I’ve seen their friendship and love grow since the beginning of it all and I was beyond excited when they asked me to photograph their wedding day. A day filled with laughter  and colour – exactly how I see them as a couple! I found myself not wanting to go home when the evening ended for me, we had the best time! Thank you JP & Marié for choosing me, what a blessing xxx

wedding venues paarl

Note from the couple

“Ten spyte van die slegte weer die week voor ons troue, sou 8 September 2018 niks minder as perfek wees nie. Dit het die vorige dag nog gesous en ons was op daardie stadium verlig ons het al ‘n paar weke gelede besluit om die seremonie onder dak te laat plaasvind. Die laaste reëlings was in plek en ons spesiale dag, waaroor ons kinderlik opgewonde was, kon toe maar aanbreek!

Die oggend van ons troue het blou lug en sonskyn ons gegroet – ‘n onverwagse geseënde dag beslis. Niks sou elkgeval ons langverwagte dag kon bederf nie, as ons met mekaar kon trou, was die dag ‘n sukses! Die kleurvolle tema het ons kleurvolle, vreugdevolle en liefdevolle verhouding fantasties weerspieël. Ons wou ons troue so feestelik en gemaklik as moontlik maak deur so veel as moontlik vriende as diensverskaffers te kies – van die DJ tot die videograwe en selfs die fotograaf – ons ken immers nét die beste in die industrie. Nodeloos om te sê, 8 September 2018 was toe niks minder as perfek gewees nie.”

Details I loved

The bride made her leather earrings the night before the wedding! These were stunning and added a unique pop of colour.  I also absolutely loved her leather shoes and the men’s leather ties.

Floral Design & Decor | Lady Bloom

Videographers | Consuming Fire Films

DJ | DJ Gumtrap

Dress | Tying The Knot Bridal Boutique

Venue | Kronenburg Estate

Bride’s Makeup | Liezl Meyer Makeup Artist

Brides’ Hair | Oulik Vroulik

Bridesmaids Dresses | Pretty Jane

2018-09-21T06:33:17+00:00 Weddings|